- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Eienaar-bestuurde
Ons dienste aan eienaar-bestuurde ontspanningseiendomme.
Gastehuise - Dorpsherberge - Bed en Ontbyt - Tuishuise - Selfsorgeiendomme - - Hotelle en Boetiek Hotelle .
- Elke gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar kan 'n aantal kamers of die hele eenheid skenk vir 'n aantal weke per kalenderjaar (gewoonlik 3 to 6 weke of meer, afhangende van die eienaar se vakansie- gewoontes en/of vakansiebehoeftes). Deponeer hierdie in die i.Book-PRC Private Residence Club akkommodasie-poel ten einde die geselekteerde hoeveelheid kamers, of die hele eenheid, vir die geselekteerde aantal weke by sy/haar ontspanningseiendom beskikbaar te stel aan ander lede van i.Book-PRC Private Residence Club gedurende 'n kalenderjaar.
- Laat besprekings vir naweke, gedurende die week, volle weke en selfs vir uitgebreide periodes toe, met die potensiaal van dag-tot-dag besprekings.
- Lede doen alle besprekings deur gebruik te maak van PRC-punte, bereken deur i.Book-PRC Private Residence Club en uitgereik aan lede om te gebruik as betaalmiddel om akkommodasie aanlyn te bespreek by ander lede se ontspanningseiendomme, onderhewig aan i.Book-PRC Private Residence Club se besprekingsreëls en -regulasies.
- PRC-punte word bereken op grond van, maar nie beperk nie tot:
die grootte van die eiendom; die eenheid op die vaartskip, seiljag of huisboot wat jy besit of mede-besit. Verdere oorweging word geskenk aan die toerisme-stergradering en/of die AA-akkreditasie van die eenheid; die daaglikse prys van die kamer of suite; die toegekende en/of geskenkte aantal weke gebruiksregtyd per kalenderjaar; seisoenale beskikbaarheid; die aantal kamers; die aantal badkamers; ander vertrekke in die eenheid; bedekte en onbedekte patios en/of balkonne en hulle grootte en verskeie addisionele eienskappe van die eenheid: soos oudio/TV-vermaaktoerusting; jacuzzi; lugreëling, swembad, gholfkarretjie, die ligging en aanvraag van ander lede en die geriewe binne die eiendom/projek/vakansie-oord/vaartskap/, jag of huisboot. - Alle besprekings via die i.Book-PRC Private Residence Club-webtuiste word gedoen op 'n aanlyn, eerste bespreek, eerste geholpe-basis, onderhewig aan i.Book-PRC Private Residence Club se besprekingsreëls en -regulasies. Piekseisoenbesprekings vereis meer PRC-punte as buiteseisoen; naweek- besprekings vereis meer PRC-punte as besprekings in die middel van die week.
- Al die bogenoemde is bekombaar teen 'n eenmalige koste; wat 'n standaard webbladsy wat in 11 of meer tale vertaal is, en 'n aanlyn besprekingstelsel insluit.
- Vir 'n verdere maandelikse lidmaatskapsfooi, word jou status in stand gehou.
Uitsonderings en/of voorwaardes vir hierdie kategorie
In hierdie kategorie, indien die lid se ontspanningseiendom 'n hoofbron van inkomste vir sy eienaar as lid is, het die ontspanningseiendom-eienaar die opsie om piekseisoentye te blokkeer vir bespreking deur ander lede by sy/haar ontspanningseiendom.
- Dit sal egter beteken dat jy, as lid, ook uitgesluit sal wees om gedurende die periode wat jy jou ontspanningseiendom blokkeer vir bespreking 'n ander ontspanningseiendom, vaartskip, seiljag of huisboot van enige ander lid in die wêreld gedurende die afgebakende tydperk te bespreek.
- Dit behoort wel hierdie kategorie lede te pas, aangesien meeste van die lede in hierdie kategorie hul eie ontspanningseiendomme bestuur en gewoonlik hul vakansie gedurende die buiteseisoen neem.
- Suidelike halfrond-lede kan steeds na die Noordelike halfrond-lede se eiendomme in piekseisoen gaan en omgekeerd, aangesien piekseisoen in die buiteseisoen val vir hierdie teenoorgestelde halfrondes.
Deur aan te sluit by i.Book-PRC Private Residence Club as 'n lid het jy toegang tot intydse aanlyn besprekings vir 'n verskeidenheid gasvryheids-/ontspanningseiendomme; eenhede op vaartskepe, seiljagte of huisbote vir enige geleentheid in die mees gesogte plekke wêreldwyd.
Kliek hier vir meer inligting oor die eenmalige registrasie en maandelike lidmaatskapfooie.
Besigtig hier aanvanklike voorbeelde
van hoe ons Private Residence Club-lede se eiendomme vertoon sal word:
- Kliek hier
Om te sien hoe die opsommende kortlysting van gasvryheids-/ontspanningseiendomme as 'n uitvloeisel van die gasvryheids-/ontspanningseiendom beskikbaarheidsoektog vertoon sal word.
- Kliek hier
Om te sien hoe die volledige gasvryheids-/ontspanningseiendomme se besonderhede sal vertoon.
Ook toeganklik vanaf die gasvryheids-/ontspanningseiendomme opsommende kortlysting.
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
