- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Hoe die PRC werk
i.Book-PRC is 'n Privaat Verblyfklub
wat GRATIS AKKOMMMODASIE vir sy LEDE wêreldwyd fasiliteer.
As jy die eienaar of mede-eienaar van 'n ontspanningseiendom of 'n inkomste-genererende gasvryheids-/ontspanningseiendom is wat nie ten volle jaarlikse besetting het nie, is hierdie diens ideaal vir jou.
Ons dienste is slegs beskikbaar vir:
- gasvryheids-/ontspanningseiendom- eienaars,
- mede-eienaars/fraksionele eienaars en
- eienaars van eenhede op vaartskepe, seiljagte en huisbote.
- Sluit aan as 'n lid van die i.Book-PRC Private Residence Club en skenk 'n hoeveelheid kamers, of die hele eiendom/eenheid vir 'n aantal weke, of jou toegewysde gebruiksregweke vir mede-eienaars/fraksionele eienaars aan die i.Book-PRC Private Residence Club se AKKOMMODASIEPOEL, en i.Book-PRC Private Residence Club sal GRATIS AKKOMMODASIE enige tyd, enige plek, by ander lede se gasvryheids-/ontspanningseiendomme, eenhede op vaartskepe, seiljagte of huisbote wêreldwyd via die intydse aanlyn beskikbaarheidsoektog en besprekingsgids, fasiliteer.
- Ondergeskik aan i.Book-PRC Private Residence Club se besprekingsreëls en -regulasies.
- Dus kan i.Book-PRC Private Residence Club-lede ongeveer tot 7 500 Amerikaanse Dollar of meer op AKKOMMODASIEKOSTES bespaar wanneer hulle met vakansie gaan, sakereise onderneem of net iewers wil ontspan.
Vir die volgende kategorieë van gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaars as lede van i.Book-PRC:
- Eienaar-bestuurde ontspanningseiendomme
Dit sluit gastehuise, dorpsherberge, bed en ontbyt, tuishuise, selfsorgeenhede, hotelle en boetiek hotelle in. - Derdeparty-bestuurde ontspanningseiendomme
Gedeelde of deeltiteleiendomme; selfsorgeenhede; eenhede op vaartskepe, seiljagte en huisbote; deeltitel- en/of enkeltitelvakansieoord- eiendomme/eenhede is almal voorbeelde van sulke eiendomme. - Huurpoelsisteme bestuur deur derdeparty-eiendom- en/of hotelbestuurmaatskappye
Hierdie sluit in deeltitelhotelkamers/suites; eenhede op vaartskepe; seiljagte of huisbote; deeltiteleenhede in hotelle en enkel- of deeltiteleenhede in vakansieoorde. - Eienaars van vakansiehuise
Na aanleiding van baie versoeke van individue wat 'n tweede huis as vakansiehuis besit, word dit ingesluit as 'n aparte afdeling.
- Hierdie is ondergeskik aan i.Book-PRC besprekingsreëls en -regulasies.
- Die gasvryheids-/ontspanningseiendom behoort 'n minimum driester-toerisme- gradering en/of AA-akkreditasie te hê en/of bestuur te word deur 'n derdeparty- gasvryheids-/eiendomsbestuur en/of hotelbestuurmaatskappy.
Vir meer inligting, kies die ontspanningseiendom kategorie wat van toepassing is op jou.
Eienaar-bestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die kategorie om die lys van eiendomme te besigtig.
Besigtig hier aanvanklike voorbeelde van hoe ons
Private Residence Club-lede se eiendomme vertoon sal word:
- Kliek hier
Om te sien hoe die opsommende kortlysting van gasvryheids-/ontspanningseiendomme as 'n uitvloeisel van die gasvryheids-/ontspanningseiendom beskikbaarheidsoektog vertoon sal word.
- Kliek hier
Om te sien hoe die volledige gasvryheids-/ontspanningseiendomme se besonderhede sal vertoon.
Ook toeganklik vanaf die gasvryheids-/ontspanningseiendomme opsommende kortlysting.
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Lidmaatskapregistrasieblad
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
