- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Private Residence Club
Jy moet 'n gasvryheids-/ontspanningseiendom besit.
Indien jy nie 'n uitnodiging per e-pos van i.Book-PRC Private Residence Club ontvang het nie, volg die volgende stappe om 'n lid van i.Book-PRC Private Residence Club te word.
i.Book-PRC lidmaatskapregistrasieproses
- Indien jy lid van i.Book-PRC Privaatverblyfklub wil word, kan jy dit direk doen via ons webtuiste, via die webbladsy "Afslag - pryse wat gewen kan word - maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie"
Verskaf die vereiste detail and stuur die veeldoelige-vorm in.
Doen dit dadelik om seker te maak dat jy aanspraak kan maak op korting en om in aanmerking te kom vir fantastiese pryse. - Wanneer ons jou versoek om "lidmaatskapregistrasie" ontvang het, sal ons onmiddellik vir jou 'n gebruikernaam en wagwoord via e-pos stuur.
Dit sal 'n skakel na 'n geannimeerde video insluit om jou te begelei deur die registrasieproses en vir maklike instruksies.
Die volle registrasieproses en voltooi van die eienaar/mede-eienaar en eiendomsinligting is alles baie maklik. Merk af en/of selekteer voorafgedefinieerde uitdrukkings. Om jou eiendom se promosie materiaal en alle foto's te laai is ook maklik en gebruikersvriendelik. - Gebruik jou gebruikernaam en wagwoord en sluit aan via ons veilige aanmeldafdeling op ons webtuiste.
Voltooi die eerste afdeling van die gedetailleerde eiendominvoervorm en "Stoor" met tussenposes. Wanneer alle vereiste inligting voltooi is, kliek "Stoor, nou voltooi". - Om te kliek "Stoor, nou voltooi" sal dan vir jou outomaties toegang tot die volgende afdeling van die eienaar en/of mede-eienaar en gedetailleerde invoervoervorm gee ten einde jou in staat te stel om die registrasieproses te voltooi deur al die vereiste details, benodig vir jou eiendom te verskaf en te "stoor" met tussenposes. Kliek "Stoor, nou voltooi" vir elke afdeling wanneer alle inligting voltooi is.
- Wanneer dit gedoen is, kliek op "voorskou" en dit sal vir jou wys hoe jou eiendom vertoon sal word. Besigting jou inskrywing en kliek op die knoppie "Sien gedetailleerde informasie" om te besigtig hoe die detail van jou eiendom vertoon sal word vir almal om te sien. Kliek op "Terug na redigering" as jy nog moet redigeer aan enige van die inligting wat verskaf is.
- Wanneer jy tevrede is dat jy al die toepaslike inligting oor die detail van jou eiendom verskaf het, kliek op "Ek aanvaar dat al die inligting korrek en voltooi is" en dit voltooi dan die lidmaatskapregistrasieproses.
- Die stelsel sal dan onmiddellik jou PRC-punte bereken. Die waarde en status daarvan sal dan dadelik aanlyn beskikbaar wees.
Gedurende die registrasieproses sal jy jou betalingsbesonderhede en betaalvoorkeure moet verskaf. Jy sal ook moet instem tot die i.Book-PRC Private Residence Club-ooreenkoms asook die terme en voorwaardes vir die gebruik van die aanlyn-beskikbaarheidsoektog en die aanlyn-besprekingsfasiliteit.
Indien jy gedurende die registrasieproses nie tevrede is met die inligting wat deur ons verskaf word, of ons voorwaardes nie, mag jy die registrasieproses kanselleer.
Gedurende die voorafbekendstellingsfase, sal ons slegs jou betaling prosesseer wanneer die aanlyn beskikbaarheidsoektog en die aanlyn besprekingsdiens geaktiveer word.
Enkeleienaars
- Indien jy meer as een gasvryheids-/ontspanningseiendom besit, kies die een wat die beste sal werk, of jy kan verskeie ontspanningseiendomme in die i.Book-PRC Private Residence Club saamvoeg in die AKKOMMODASIEPOEL om jou GRATIS VAKANSIE-ERVARING wêreldwyd aan te vul, veral as jy voordeel wil trek uit die moontlikheid om 'n gedeelte of al jou reisonkoste, soos vlugte, motorhuur en allerlei, te verhaal. Indien jy onseker is oor hoe om jou eiendomme te kombineer, kyk na ons "Wenke om jou reisonkoste te verhaal".
Mede-eienaars/ fraksionele eienaars
Mede-eienaar/fraksionele eienaar: versoek jou derdeparty- bestuursmaatskappy om jou eiendom in te skryf.
- Let asb daarop dat dit verpligtend vir alle mede-eienaars/fraksionele eienaars in 'n mede-besitte eiendom/eenheid is om aan te sluit. Om jou in staat te stel om 'n mede-besitte/fraksionele eiendom/eenheid aan te sluit, stel asb jou mede-eienenaarskap/fraksionele bestuursmaatskappy in kennis en vra hulle om met ons in aanraking te kom deur gebruik te maak van die "Veeldoelige"-vorm.
- Derde-party gasvryheids/eiendomsbestuurs-maatskappye wat mede-besitte eiendomme/eenhede bestuur, moet asb die "Veeldoelige"-vorm op die webbladsy "Korting - pryse om te wen- maandelikse nuusbrief- lidmaatskapregistrasie" voltooi en instuur. Merk die laaste boksie "Ons is 'n bestuursmaatskappy vir mede-besitte, fraksionele eiendomme" en ons sal jou kontak vir verdere detail .
- Mede-eienaars/fraksionele eienaars, sien meer inligting oor "Wenke om jou reisonkoste te verhaal".
Besigtig hier aanvanklike voorbeelde van hoe ons
Private Residence Club-lede se eiendomme vertoon sal word:
- Kliek hier
Om te sien hoe die opsommende kortlysting van gasvryheids-/ontspanningseiendomme as 'n uitvloeisel van die gasvryheids-/ontspanningseiendom beskikbaarheidsoektog vertoon sal word.
- Kliek hier
Om te sien hoe die volledige gasvryheids-/ontspanningseiendomme se besonderhede sal vertoon.
Ook toeganklik vanaf die gasvryheids-/ontspanningseiendomme opsommende kortlysting.
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
