- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Huurpoel-bestuurde Sisteme
Huurpoelsisteme wat bestuur word deur derdeparty-eiendom- en/of hotelbestuur- maatskappye.
Deeltitelhotelkamers/suites - eenhede op vaartskepe, seiljagte en huisbote - deeltitelwoonstel/hotel-bestuurde - enkel- of deeltiteleenhede in vakansieoorde
- Elke gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar kan 'n aantal kamers of die hele eenheid skenk vir 'n aantal weke per kalenderjaar (gewoonlik 3 tot 6 weke of meer, afhangende van die eienaar se vakansie- gewoontes en/of vakansiebehoeftes). Deponeer hierdie in die i.Book-PRC Private Residence Club akkommodasie-poel ten einde die geselekteerde hoeveelheid kamers, of die hele eenheid, vir die geselekteerde aantal weke by sy/haar ontspanningseiendom, beskikbaar te stel aan ander lede van i.Book-PRC Private Residence Club gedurende 'n kalenderjaar.
- Laat besprekings vir naweke, gedurende die week, volle weke en selfs vir uitgebreide periodes toe, met die potensiaal van dag-tot-dag besprekings.
- Lede doen alle besprekings deur gebruik te maak van PRC-punte, bereken deur i.Book-PRC Private Residence Club en uitgereik aan lede om te gebruik as betaalmiddel om akkommodasie aanlyn te bespreek by ander lede se ontspanningseiendomme, onderhewig aan i.Book-PRC Private Residence Club se besprekingsreëls en -regulasies.
- PRC-punte word bereken op grond van, maar nie beperk nie tot:
die grootte van die eiendom; die eenheid op die vaartskip, seiljag of huisboot wat jy besit of mede-besit. Verdere oorweging word geskenk aan die toerisme-stergradering en/of die AA-akkreditasie van die eenheid; die daaglikse prys van die kamer of suite; die toegekende en/of geskenkte aantal weke gebruiksregtyd per kalenderjaar; seisoenale beskikbaarheid; die aantal kamers; die aantal badkamers; ander vertrekke in die eenheid; bedekte en onbedekte patios en/of balkonne en hulle grootte en verskeie addisionele eienskappe van die eenheid: soos oudio/TV-vermaak toerusting; jacuzzi; lugreëling, swembad, gholfkarretjie, ligging en aanvraag van ander lede en die geriewe binne die eiendom/projek/vakansie-oord/vaartskip/, jag of huisboot. - Alle besprekings via die i.Book-PRC Private Residence Club-webtuiste word gedoen op 'n aanlyn, eerste bespreek, eerste geholpe-basis, onderhewig aan i.Book-PRC Private Residence Club se besprekingsreëls en -regulasies. Piekseisoenbesprekings vereis meer PRC-punte as buiteseisoen; naweek- besprekings vereis meer PRC-punte as besprekings in die middel van die week.
- Al die bogenoemde is bekombaar teen 'n eenmalige onkoste; wat 'n standaard webbladsy wat in 11 of meer tale vertaa is, en 'n aanlyn besprekingstelsel insluit.
- Vir 'n verdere maandelikse lidmaatskapsfooi, word jou status in stand gehou.
Uitsonderings en/of voorwaardes vir hierdie kategorie
Beskikbaarheid en/of beperkings in hierdie kategorie betreffende die toegekende gebruiksregtyd van jou eiendom/eenheid.
- Enige ontspanningseiendomeienaar in hierdie kategorie behoort seker te maak of sy/haar derdeparty-, gasvryheidseiendom-, bestuursmaatskappy en/of hotelbestuurmaatskappy enige beperkings op die gebruiksregtyd ten opsigte van bespreking van hul eiendom/eenheid, geplaas het.
Deelname van 'n deeltitel- of mede-besitte eiendom/eenheid in die huurpoelskema.
- Dit is essensieel vir ALLE mede-eienaars/deeltiteleienaars om aan te sluit as lede van i.Book-PRC Private Residence Club; dus is jou gebruiksregrooster nie langer van toepassing nie en kan jy nou enige plek, enige tyd bespreek.
- Indien nie alle mede-eienaars of fraksionele titel-eienaars wil aansluit as lede van die i.Book-PRC Private Residence Club nie, sal slegs die toegewysde gebruiksregrooster van die mede-eienaars of fraksionele titel- eienaars wat aansluit as lede van die i.Book-PRC Private Residence Club, beskikbaar gestel word aan alle ander van lede van die i.Book-PRC Private Residence Club vir bespreking by daardie gedeelde (co-owned) eiendom of fraksionele eiendom.
- Dit sou dan die doel van ons dienste belemmer om die toegewysde/geskenkte weke heel jaar gedurende 'n kalenderjaar beskikbaar te maak.
- Dit is dus verpligtend dat alle mede-/fraksionele titel-eienaars in 'n eiendom/eenheid tegelykertyd aansluit as lede van die i.Book-PRC Private Residence Club, aangesien hulle dan geen beperking sal hê om enige plek en enige tyd te bespreek nie. Dit is egter ondergeskik aan die i.Book-PRC Private Residence Club se besprekingsreëls en- regulasies.
Deur aan te sluit as 'n lid by die i.Book PRC Private Residence Club het jy intydse, aanlyn besprekingstoegang tot 'n verskeidenheid gasvryheids-/ontspanningseiendomme; eenhede op vaartskepe, seiljagte of huisbote vir enige geleentheid in die mees gesogte plekke wêreldwyd.
Kliek hier vir meer inligting oor die eenmalige registrasie en maandelikse lidmaatskapfooie .
Besigtig hier aanvanklike voorbeelde
van hoe ons Private Residence Club-lede se eiendomme vertoon sal word:
- Kliek hier
Om te sien hoe die opsommende kortlysting van gasvryheids-/ontspanningseiendomme as 'n uitvloeisel van die gasvryheids-/ontspanningseiendom beskikbaarheidsoektog vertoon sal word.
- Kliek hier
Om te sien hoe die volledige gasvryheids-/ontspanningseiendomme se besonderhede sal vertoon.
Ook toeganklik vanaf die gasvryheids-/ontspanningseiendomme opsommende kortlysting.
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
