- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Intydse aanlynbespreking
Vir ons i.Book-PRC Private Residence Club-lede
Hierdie is 'n intydse, AANLYN, INTERNET-GEBASEERDE beskikbaarheidsoektog en AANLYNbesprekingstelsel.
- Hierdie stelsel is nie soos baie ander eiendomsuitruilskemas waar dit dikwels baie, baie moeilik is om inligting oor 'n ander eienaar se eiendom vir uitruiling te bekom nie, wanneer die eiendomseienaars moontlike kandidate moet vind en met hulle moet kommunikeer om ooreen te kom oor 'n uitruiling .
- i.Book-PRC is 'n PRIVATE VERBLYFKLUB. Wanneer jy aansluit by die i.Book-PRC Private Residence Club as 'n lid, word jou eiendom in die i.Book-PRC Private Residence Club akkommodasiepoel gevoeg en is dit dan toeganklik vir alle ander lede via 'n intydse beskikbaarheidsoektog en 'n aanlyn, internet-gebaseerde besprekingstelsel, op 'n eerste bespreek, eerste geholpe-basis, onderhewig aan die i.Book-PRC Private Residence Club se besprekingsreëls en -regulasies.
- Ons lede se eiendomsinligting word beskikbaar gestel in 11 of meer tale.
Vir daardie i.Book-PRC Private Residence Club-lede wat aansluit wat nie gebruik maak van 'n aanlynbesprekingsfasiliteit vir hulle kliënte nie.
- Toegang sal addisioneel gegee word aan:
Reisagente, toeroperateurs, korporatiewe besigheid en die breë publiek om intydse beskikbaarheidsoektogte en aanlynbesprekings by ons lede se gasvryheids-/ontspanningseiendomme te doen. - Hierdie ekstra diens word 'n addisionele bonus vir i.Book-PRC Private Residence Club-lede teen geen ekstra koste per bespreking nie en is heeltemal gratis vir die eerste twee jaar.
Alhoewel hierdie diens nie van die begin af beskikbaar is nie, sal dit binne 6 tot 12 maande nadat ons dit onder ons lede geaktiveer het, in werking tree.
Die promosie van hierdie addisionele, bonusdiens sal mettertyd geleidelik momentum kry en sal as 'n afsonderlike diens vanaf 'n aaneengeskakelde webtuiste met addisionele ingeboude eienskappe loop. - Dit sal tot die voordeel van ons lede wees: die detail van hul gasvryheids-/ontspanningseiendomme sal intyds op die internet beskikbaar wees vir aanlyn bespreking via ons webtuiste met toegang vir meer as 1.3 biljoen internet-gebruikers in 11 of meer tale.
-
Vir daardie lede wat aansluit
wat reeds gebruik maak van 'n aanlyn besprekingsfasiliteit.
- Ons kan die URL-skakel van die aanlyn besprekingsgids wat jy reeds gebruik op webbladsye en ons webtuiste fasiliteer, wat dan direk sal skakel met die aanlyn besprekingsfasiliteit wat gebruik word.
- Nou kan jy ook al die voordele wat hierbo gelys word, hê.
Besigtig hier aanvanklike voorbeelde van hoe ons
Private Residence Club-lede se eiendomme vertoon sal word:
- Kliek hier
Om te sien hoe die opsommende kortlysting van gasvryheids-/ontspanningseiendomme as 'n uitvloeisel van die gasvryheids-/ontspanningseiendom beskikbaarheidsoektog vertoon sal word.
- Kliek hier
Om te sien hoe die volledige gasvryheids-/ontspanningseiendomme se besonderhede sal vertoon.
Ook toeganklik vanaf die gasvryheids-/ontspanningseiendomme opsommende kortlysting.
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
