- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Kontak ons
Kommunikasie met i.Book-PRC Private Residence Club
- Aangesien hierdie 'n wêreldwye internet-gebaseerde diens is, word enige kommunikasie met i.Book-PRC Private Residence Club aanlyn via ons webtuistevorm en/of veilige aanmeldafdeling en/of die interaktiewe eienskappe wat in ons e-posse ingebou is, behartig. Dit verseker 'n sentraal-aangetekende rekord van enige response, versoeke, kommentaar, klagtes en/of aanbevelings van ontspanningseiendom-eienaars, gasvryheidseiendom-eienaars, lede of intekenaars.
- Elke gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar, lid of intekenaar in 'n land/staat/streek word gekoppel aan 'n toegewysde kontakpersoon, wat met jou in jou taal kan kommunikeer by i.Book-PRC Private Residence Club.
- i.Book-PRC Private Residence Club ontwikkel tans en sal nuwe tegnologie in die toekoms bekend stel om interaksie met lede en intekenaars via hul selfone toe te laat en op daardie wyse vir hulle toegang te gee tot die veilige aanmeldafdeling via hul selfone.
- Ons dienste sal beskikbaar wees in 11 of meer tale.
- Laat 48 uur toe vir die verwerking van versoeke.
Scrol verder af om die "Kontak ons" vorm te gebruik
Gebruik die vorm hieronder om ons te kontak
- Wanneer jy die "Kontak ons"-vorm hieronder of die "Veeldoelige"-vorm indien wanneer jy die webtuiste besigtig in 'n spesifieke taal, sal dit outomaties 'n boodskap stuur of die persoon wat die vorm stuur, verbind met die spesifieke land-/staat-/streeksverteenwoordiger en outomaties 'n verteenwoordiger kies indien meer as een verteenwoordiger aangestel is vir 'n taal/land/staat/streek.
- Indien jy wil registreer as 'n lid van i.Book-PRC of wil inteken op ons maandelikse nuusbrief,
kliek hier om die veeldoelige vorm vir "maandelikse nuusbrief inskrywing - lidmaatskaapregistrasie-vorm" te gebruik. Ons maandelikse nuusbrief sal jou op die hoogte hou van kortings aangebied, pryse wat gewen kan word en gasvryheids-/ontspanningseiendomme wat wêreldwyd via i.Share-Own Eiendomme te koop aangebied word wanneer jy as lid registreer. Ons verwelkom jou dan by die opwindende wêreld van die i.Book-PRC Privaatverblyfklub, waar jy die wêreld kan verken en gratis kan bly, met die vooruitsig om jou reisonkoste te verhaal. - Gebruik die "Kontak ons"-vorm slegs vir een van die redes wat jy kan kies in "Redes waarom jy ons wil kontak".
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
