- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Oor i.Book-PRC
i.Book-PRC Private Residence Club
- i.Book-PRC is 'n maatskappy wat daaraan toegewy is om uitstekende diens aan eienaars van gavryheids-/ontspanningseiendomme, eienaars van eenhede op vaartskepe, seiljagte en huisbote te lewer,
as; - Lede van sy Private Verblyfklub deur GRATIS AKKOMMODASIE wêreldwyd by ander lede se gasvryheids-/ontspanningseiendomme te fasiliteer; eienaars van eenhede op vaartskepe, seiljagte en huisbote via 'n intydse aanlyn eiendom-beskikbaarheidsoektog en aanlyn besprekingsgids.
- Intekenaars op die intydse aanlyn beskikbaarheidsoektog en aanlyn besprekingsfasiliteit vir gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaars, om hul kliënte in staat te stel om aanlyn intyds te bespreek en betalings vanaf hul webtuiste en webbladsye soos geadverteer op akkommodasie-soekgidse, te verwerk.
i.Book-PRC Alliansie-vennote
- Rocketseed (Waar elke e-pos tel)
- Matogen (Korporatiewe web- en sagteware-ontwikkeling)
- Language Inc (Vertaling en tolkwerk)
Besigtig hier aanvanklike voorbeelde van hoe ons
Private Residence Club-lede se eiendomme vertoon sal word:
- Kliek hier
Om te sien hoe die opsommende kortlysting van gasvryheids-/ontspanningseiendomme as 'n uitvloeisel van die gasvryheids-/ontspanningseiendom beskikbaarheidsoektog vertoon sal word.
- Kliek hier
Om te sien hoe die volledige gasvryheids-/ontspanningseiendomme se besonderhede sal vertoon.
Ook toeganklik vanaf die gasvryheids-/ontspanningseiendomme opsommende kortlysting.
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
