- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
PRC-lidmaatskapfooie
Lidmaatskapfooie vir enkeleienaars
as i.Book-PRC Private Residence Club-lede:
Eenmalige aansluitingsfooi.
- Vir enkeleienaarskap ZAR1900 of EUR190 of GBP170 of USD275 per lid .
- Vir mede-eienaarskap en/of fraksionele eienaarskap,
kliek hier om die verminderde eenmalige registrasiefooi-strukture te besigtig.
- Die eenmalige registrasiefooi sluit in:
die bemarkingskoste; eenmalige koste vir die invoervorm wat gedetailleerde inligting oor die eiendom bevat waarmee die lid se gedetailleerde webbladsy-uitleg en strukture geskep word; vertalings in 11 of meer tale, en 'n aanlyn behoeftegedrewe beskikbaarheidsoektog en aanlyn besprekingstelsel.
Maandelike lidmaatskapfooie
- Vir enkel-eienaarskap slegs ZAR190 of EUR19 of GBP17 of USD28 per lid.
- 'n 15%-afslag is beskikbaar vir enkel-eienaarskaplede wat hul maandelikse lidmaatskapfooie jaarliks vooruitbetaal .
- Vir mede-eienaarskap en/of fraksionele eienaarskap,
kliek hier om die verminderde eenmalige registrasiefooi-strukture te besigtig. - Geen addisionele besprekingsfooie word gehef op lede wat bespreek by ander lede se ontspanningseiendomme nie.
- Enige agterstallige betaling sal die volgende boete tot gevolg hê: ZAR50, EUR5, GBP4,50 of USD8 per agterstallige betaling.
Kliek hier om die i.Book-PRC Private Residence Club-besprekingsreëls en -regulasies te besigtig.
Fooie word verwag en is betaalbaar vanaf:
- Die datum van aktivering van dienste en dienste is betaalbaar in die geldeenheid van die land waarin die lid woon soos hieronder gelys,
- Europa in EUR, Brittanje in GBP en die res van die wêreld in Amerikaanse dollar.
- Jy sal jou lidmaatskap in die plaaslike geldeenheid kan betaal.
Detail en wisselkoerse sal verskaf word gedurende die registrasieproses.
Belangrike kennisgewing.
Vir jou gemoedsrus sal geen betaling of lidmaatskapfooi betaalbaar wees of verwerk word, totdat die aanlyn besprekingstelsel ten volle funksioneel is en ons ten minste 500 eiendomme in die i.Book PRC akkommodasiepoel oor ten minste 3 vastelande, kan aanbied nie.
Besigtig hier aanvanklike voorbeelde van hoe ons
Private Residence Club-lede se eiendomme vertoon sal word:
- Kliek hier
Om te sien hoe die opsommende kortlysting van gasvryheids-/ontspanningseiendomme as 'n uitvloeisel van die gasvryheids-/ontspanningseiendom beskikbaarheidsoektog vertoon sal word.
- Kliek hier
Om te sien hoe die volledige gasvryheids-/ontspanningseiendomme se besonderhede sal vertoon.
Ook toeganklik vanaf die gasvryheids-/ontspanningseiendomme opsommende kortlysting.
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
