- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
PRC punte
PRC-punte, berekening en die uitreiking van PRC-punte aan lede deur die i.Book-PRC Private Residence Club:
- Die aanvanklike uitreiking van PRC-punte word gebaseer op die volgende oorwegings:
die grootte van die eiendom; die eenheid op die vaartskip, seiljag of huisboot wat jy besit of mede-besit. Dit neem verder in oorweging die huidige toerisme-stergradering van die eenheid en/of die AA-akkreditasie; die daaglikse huur van die kamer, suite of eenheid, die toegewysde en/of geskenkte aantal weke/dae gebruiksregtyd per kalenderjaar; seisoenale beskikbaarheid; die hoeveelheid kamers en badkamers; ander vertrekke in die eenheid; bedekte en onbedekte patios en/of balkonne en hul grootte en addisionele eienskappe van die eenheid, soos oudio-TV vermaaksentrum; jacuzzi; lugreëling, swembad, gholfkarretjie, die ligging en die eise van lede en die geriewe binne die eiendom/projek/oord, vaartskip, seiljag of huisboot. - Hersiening van uitgereikte PRC-punte:
PRC-punte sal jaarliks herbereken word of wanneer enige verandering opgedateer en aangeteken word op die lid se invoerdata en heruitgereik word deur i.Book-PRC Private Residence Club aan die lid, met oorweging van onder andere: die stergradering uitgereik deur die toerismegraderingsraad of enige ander gesagsliggaam wat toestemming het om die stergradering en/of die AA-akkreditasie te behartig; die aanvraag vir die lid se eenheid; die terugvoer ontvang van lede en/of ander gebruikers van die lid se eenheid. - Die lid moet i.Book-PRC Private Residence Club in kennis stel van enige veranderinge aan die lid se eiendom, bv. vernuwings, aanbouings en toerusting, asook enige stergradering of AA-akkreditasie opgradering en/of degradering van die eenheid, deur gebruik te maak van die veilige aanmeldafdeling op die i.Book-PRC Private Residence Club-webtuiste en aanpassing van die details in die eiendomsinvoervorm. i.Book-PRC Private Residence Club sal herbereken sodra enige veranderinge opgelaai word deur die lid. i.Book-PRC Private Residence Club sal die lid via e-pos en/of SMS in kennis stel van die nuwe PRC-punte uitgereik aan die lid en die nuwe balans bereken.
Terug na: FAQ Mees algemene vrae
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
