- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Stergradering / AA- akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Stergradering en/of AA-akkreditasie
Indien jou gasvryheids-/ontspanningseiendom/eenheid nie stergradering of AA-akkreditasie het nie, beveel i.Book-PRC Private Residence Club aan dat jy dit bekom.THierdeur skep ons 'n internasionaal-aanvaarde standaard van verwagtinge vir al ons lede wanneer hul 'n ander lid se eiendom/eenheid vir 'n vakansie, sakereis of net vir ontspanning kies en bespreek.
Ons kan ontspanningseiendom-eienaars in hul land/staat/streek bystaan om die relevante gesagsliggame verantwoordelik vir stergradering en/of AA-akkreditasie op te spoor en skakels na hul webtuistes verskaf ten einde jou in staat te stel om hulle te kontak om jou eiendom/eenheid te laat stergradeer en/of akkrediteer deur die AA. Kliek hier om ons te kontak as jy hulle nie in jou land/staat/streek kan opspoor nie en jy ons hulp benodig om hulle kontakbesonderhede te kry.
Ontspanningseiendom-eienaars op soek na derdeparty-bestuursmaatskappye vir gasvryheids-/ontspanningseiendomme
Ons kan ontspanningseiendom-eienaars in hul land/staat/streek ondersteun om die relevante derdeparty-gasvryheids-/eiendomsbestuursmaatskappye op te spoor
en hul kontakdetails en/of die skakel na hul webtuiste verskaf. Dit is veral van toepassing op die vakansiehuis-eienaar, om jou in staat te stel om hulle te kontak en jou eiendom/eenheid deur 'n derdeparty-gasvryheids-/ bestuursmaatskappy te laat bestuur. Kliek hier om ons te kontak as jy hulle nie kan opspoor in jou land/staat/streek nie en ons hulp benodig om hulle kontakbesonderhede te kry.
Derdeparty-gasvryheids-/ontspanningseiendombestuursmaatskappye wat hul dienste aan gasvryheids-/ontspanningseiendomeienaars aanbied.
Kliek hier om aansoek te doen om jou maatskappy se profiel voor te lê aan i.Book-PRC Private Residence Club vir insluiting in die i.Book-PRC Private Residence Club se webtuiste. Ook sodat gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaars wat sulke dienste benodig, jou kan kontak in verband met jou dienste in jou land/staat/streek .
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
