- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Vakansiehuise
Vakansiehuiseienaars
Na aanleiding van baie versoeke tydens ons navorsing van individue wat 'n tweede woning as vakansiehuis besit om hulle as 'n afsonderlike kategorie in te sluit, is ons besig om versoeke te verwerk om ook ons dienste vir hierdie kategorie beskikbaar te stel.
- Elke vakansiehuiseienaar kan sy/haar eiendom skenk vir 'n aantal weke per kalenderjaar (gewoonlik 3 tot 6 weke of meer), afhangende van die eienaar se vakansiepatroon en/of -behoeftes). Deponeer dit in die i.Book-PRC Private Residence Club akkommodasiepoel om die eiendom beskikbaar te stel vir die geselekteerde aantal weke by sy/haar eiendom aan ander lede van i.Book-PRC Private Residence Club gedurende 'n kalenderjaar.
- Laat besprekings vir naweke, gedurende die week, volle weke en selfs vir uitgebreide periodes toe, met die potensiaal van dag-tot-dag besprekings.
- Lede doen alle besprekings deur gebruik te maak van PRC-punte, bereken deur die i.Book-PRC Private Residence Club en uitgereik aan lede om te gebruik as betaalmiddel om akkommodasie aanlyn te bespreek by ander lede se ontspanningseiendomme, onderhewig aan i.Book-PRC Private Residence Club se besprekingsreȅls en -regulasies.
- PRC-punte word bereken met inagname van, maar nie beperk tot:
die grootte van die eiendom; die eenheid op die vaartskip, seiljag of huisboot wat jy besit of mede-besit. Verdere oorweging word geskenk aan die toerisme-stergradering en/of die AA-akkreditasie van die eenheid; die daaglikse prys van die kamer of suite; die toegekende en/of geskenkte aantal weke gebruiksregtyd per kalenderjaar; seisoenale beskikbaarheid; die aantal kamers; die aantal badkamers; ander vertrekke in die eenheid; bedekte en onbedekte patios en/of balkonne en hulle grootte en addisionele eienskappe van die eenheid: soos oudio/TV vermaaktoerusting; jacuzzi; lugreȅling, swembad, gholfkarretjie, die ligging en aanvraag van ander lede en die geriewe binne die eiendom/projek/vakansie-oord/vaartskip/, seiljag of huisboot. - Alle besprekings via die i.Book-PRC Private Residence Club webtuiste word gedoen op 'n aanlyn, eerste bespreek, eerste geholpe-basis, onderhewig aan i.Book-PRC Private Residence Club se besprekingsreȅls en- regulasies. Piekseisoen besprekings vereis meer PRC-punte as buiteseisoen; besprekings oor naweke vereis meer PRC-punte as besprekings in die middel van die week.
- Al die bogenoemde is bekombaar teen 'n eenmalige koste; wat 'n standaard webbladsy wat in 11 of meer tale vertaal is, en 'n aanlynbesprekingstelsel insluit.
- Vir 'n verdere maandelikse lidmaatskapsfooi word jou status instand gehou.
Uitsonderings en/of voorwaardes vir hierdie kategorie
Deelname van eienaars van vakansiehuise aan die i.Book-Private Residence Club
- Die i.Book-PRC Private Residence Club-dienste beskikbaar in hierdie kategorie vir ontspanningseiendom eienaars sal die volgende voorwaardes stel vir lidmaatskap:
1. Indien 'n geakkrediteerde derdeparty gasvryheids-/eiendomsbestuurmaatskappy jou eiendom bestuur, en/of;
2. As 'n eienaar-bestuurder, moet jy jou eiendom laat stergradeer deur die relevante toerismeraad en/of AA-akkreditasie verkry en die eiendom kontrakteer vir skoonmaakdienste.
Deur aan te sluit as 'n lid by die i.Book PRC Private Residence Club het jy intydse aanlyn besprekingstoegang tot 'n verskeidenheid gasvryheids-/ontspanningseiendomme; eenhede op vaartskepe, seiljagte of huisbote vir enige geleentheid in die mees gesogte plekke wêreldwyd.
Kliek hier vir meer inligting oor die eenmalige registrasie en maandelike lidmaatskapfooie .
Besigtig hier aanvanklike voorbeelde van hoe ons
Private Residence Club-lede se eiendomme vertoon sal word:
- Kliek hier
Om te sien hoe die opsommende kortlysting van gasvryheids-/ontspanningseiendomme as 'n uitvloeisel van die gasvryheids-/ontspanningseiendom beskikbaarheidsoektog vertoon sal word.
- Kliek hier
Om te sien hoe die volledige gasvryheids-/ontspanningseiendomme se besonderhede sal vertoon.
Ook toeganklik vanaf die gasvryheids-/ontspanningseiendomme opsommende kortlysting.
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
