- Vind beskikbare eindomme en bespreek aanlyn.
- Verander you Persoonlike en eiendom inligting.
- Kyk na jou PRC-punte, Lidmaatskap-status, ens.
Wagwoord
Lede se eiendomme
Beskikbaarheidsoektog
Kliek hier vir 'n demo
Demo
Verminderde lidmaatskapfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
Lidmaatskapfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
as i.Book-PRC Private Residence Club-lede:
Eenmalige registrasiefooi
- twee tot ses mede-eienaars/fraksionele eienaars: ZAR900, EUR90, GBP80 of USD130 per mede-eienaar as lid;
- sewe tot dertien mede-eienaars/fraksionele eienaars: ZAR600, EUR60, GBP55 of USD85 per mede-eienaar as lid;
- veertien tot ses-en-twintig mede-eienaars/fraksionele eienaars: ZAR500, EUR50, GBP45 of USD75 per mede-eienaar as lid;
- Meer as ses-en-twintig mede-eienaars/fraksionele eienaars: ZAR400, EUR40, GBP35 of USD65 per mede-eienaar as lid.
- Die eenmalige registrasiefooi dek: die bemarkingskoste; eenmalige koste vir die invoervorm wat gedetailleerde inligting oor die eiendom bevat waarmee die lid se gedetailleerde webbladsy-uitleg en strukture geskep word; vertalings in 11 of meer tale, en 'n aanlyn behoeftegedrewe beskikbaarheidsoektog en aanlyn besprekingstelsel.
Kliek hier om die i.Book-PRC Private Residence Club-besprekingsreëls en -regulasies te besigtig
Maandelikse lidmaatskapsfooie:
- twee tot ses mede-eienaars/fraksionele eienaars: ZAR90, EUR9, GBP8 of USD13 per mede-eienaar as lid;
- sewe tot dertien mede-eienaars/fraksionele eienaars: ZAR70, EUR7, GBP6 of USD10 per mede-eienaar as lid ;
- veertien tot ses-en-twintig mede-eienaars/fraksionele eienaars: ZAR60, EUR6, GBP5 of USD9 per mede-eienaar as lid;
- Meer as ses-en-twintig mede-eienaars/fraksionele eienaars: ZAR50, EUR5, GBP4,50 of USD8 per mede-eienaar as lid.
- Hierdie verminderde maandelikse lidmaatskapsfooi vir mede-eienaars en/of fraksionele eienaars noodsaak dat maandelikse lidmaatskapsfooie jaarliks vooruitbetaalbaar is.
- Geen addisionele besprekingsfooie word gehef op lede wat bespreek by ander lede se ontspanningseiendomme nie.
- Geen addisionele besprekingsfooie word gehef op nie-lede wat betalende kliënte by ons lede se ontspanningseiendomme is wanneer hulle die i.Book-PRC Private Residence Club se aanlyn besprekingsmasjien gebruik nie.
- Enige agterstallige betaling sal die volgende boete tot gevolg hê: ZAR50, EUR5, GBP4,50 of USD8 per agterstallige betaling.
Fooie word verwag en is betaalbaar teen:
- Die datum van aktivering van dienste en dienste is betaalbaar in die geldeenheid van die land waarin die lid woon soos hieronder gelys,
- Europa in EUR, Brittanje in GBP en die res van die wêreld in Amerikaanse dollar.
- Jy sal jou lidmaatskap in die plaaslike geldeenheid kan betaal.
Detail en wisselkoerse sal verskaf word gedurende die registrasieproses.
Belangrike kennisgewing.
Vir jou gemoedsrus sal geen betaling of lidmaatskapfooi betaalbaar wees of verwerk word, totdat die aanlyn besprekingstelsel ten volle funksioneel is en ons ten minste 500 eiendomme in die i.Book PRC akkommodasiepoel oor ten minste 3 vastelande, kan aanbied nie.
Derdeparty-bestuursmaatskappy
Om die mede-eienaars /fraksionele eienaars van die eiendomme/eenhede wat jy bestuur, as lede van i.Book-PRC Private Residence Club aan te sluit
kliek hier om die kontak ons-vorm te gebruik, stuur dit vir ons en ons sal jou kontak met verdere inligting.
Besigtig hier aanvanklike voorbeelde van hoe ons
Private Residence Club-lede se eiendomme vertoon sal word:
- Kliek hier
Om te sien hoe die opsommende kortlysting van gasvryheids-/ontspanningseiendomme as 'n uitvloeisel van die gasvryheids-/ontspanningseiendom beskikbaarheidsoektog vertoon sal word.
- Kliek hier
Om te sien hoe die volledige gasvryheids-/ontspanningseiendomme se besonderhede sal vertoon.
Ook toeganklik vanaf die gasvryheids-/ontspanningseiendomme opsommende kortlysting.
Om die webtuiste te navigeer
Tuisblad Afslag – pryse wat gewen kan word – maandelikse nuusbrief - lidmaatskapregistrasie
Stuur 'n e-pos aan 'n ander gasvryheids-/ontspanningseiendom-eienaar
Hoe werk die PRC
Eienaarbestuurde Derdeparty-bestuurde Huurpoel-bestuurde sisteme Vakansiehuise
Beweeg die merker oor die eiendomskategorie om gedetailleerde eiendomslyste te besigtig
Hoe om lid te word van i.Book-PRC Ons teenwoordigheid in jou land/staat/provinsie
Wenke oor hoe om jou reisonkostes te verhaal Intydse aanlynbespreking
PRC-lidmaatskapsfooie Verminderde lidmaatskapsfooie vir mede-eienaars/fraksionele eienaars
FAQ Mees algemene vrae PRC Punte
Oor i.Book-PRC Kontak ons
Stergradering / AA akkreditasie / Derdeparty-bestuursmaatskappye
Nuttige skakels
Soektog na beskikbare ontspanningseiendomme DEMO
DEMO eiendomslys DEMO besonderhede van eiendomme
Besprekingsreëls en -regulasies
i.Share-Own ontspanningseiendom
